3278…Lekker verjaar 3278…Lekker verjaar September 29, 2010 sing die mense vir hom nog baie jare lekker verjaar hy forseer ‘n glimlag en poseer vir foto’s die tydbom hier binne hom tik die sekondes af nog 374 dae oor voordat die bom bars hy glimlag wrang vandag is hy 99 Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!