3279…Dit was voor die honeymoon

3279…Dit was voor die honeymoon

het jy my gekoester
my liefling genoem

my motor gewas
vir my blomme geplant

vir my liedjies gesing
en in my oë gelag

voor die honeymoon
was ek ‘n virgin

nou is ek net
‘n gebroke moeder

jou oë vark
wanneer jy my slaan

dit was na die
honeymoon

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz