3280…Die jongste engel 3280…Die jongste engel September 29, 2010 staan grootoog en kyk na die hemel wêreld sy kon nie glo dit was so maklik om in die hemel te kan kom nie die hemelhekke het oopgestaan op aarde was sy aan ‘n rolstoel vasgekluister sy het gebid vir bene nou het sy nie meer bene nodig nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!