3425…Blinkoog

3425…Blinkoog

staan die matriekmeisies
dis die groot aand

blinkoog staan die matriekseuns
dis die groot aand
die weddenskap aand

laatnag val die trane
word riviere van verdriet
wat vloei
na die see van hartseer

die trane val
op die pienk kombersie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz