3427…Vriesvrou

3427…Vriesvrou

toe ek by die huis kom
was jou lippe yskoud
ek het gewonder

maar wat ek nie
geweet het nie

is dat jy met jou gesig
teen die reënruit gestaan het

toe jy gewag het
dat ek huistoe kom

ek was laat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz