3428…Net 12 ure op ‘n slag

3428…Net 12 ure op ‘n slag

verdwaas staan ek op
die sterrehemel bo

die nag swart
en stil

ek kots my skoene vuil
my horlosie lees 10 voor 12

verkrik draai ek my horlosie terug
dit is 12 uur die middag

ek sluk my eerste
dubbel whiskey

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz