3429…Ek gee jou van my menstyd 3429…Ek gee jou van my menstyd October 27, 2010 dit is eie tyd dit is werk tyd dit is lees tyd dit is kinder tyd dit is omgee tyd dit is leef tyd dit is lief tyd ek kerf vir jou ‘n stukkie tyd af omdat jy dit nodig het omdat ek het menstyd om te gee ek het nog ‘n leeftyd oor Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!