3430….Vreemd

3430….Vreemd

Is jy vir my
vanaand het jy

afwesig by die huis gekom
honger het ek

teen jou opgewel

die vreemde reuk
tref my

die hoer reuk
van gister
se gister

is weer hier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz