3435…Die vir altyd 3435…Die vir altyd November 3, 2010 reuk van die double delight roos stuif op in my neus dit is jou reuk jou roos wat wonde oopvlek wat vergete was elke jaar in die lente blom jy my double delight nou is jy net eenkeer per jaar in die lente my double delight Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!