3447….Dit is FUN op WOES
Ons skryf Afrikaans
ons dig Afrikaans
ons kwaad Afrikaans
ons swets Afrikaans
ons gebruik nuwe woorde
ons stof ou woorde af
ons doen dit
omdat dit pret is
om in Afrikaans
te draai
te swaai
te waai
is pret
ons veg nie
ons sleg nie
ons aanspoor
die babas van ons taal
vet en gevoed
ons is WOES
ons skryf
daarom
is ons op woes
Leave a Reply
Be the First to Comment!