3448…Ons was albei 16
en alleen by die huis
dit was lente en jongman hormoon
het wild gestoei
sy hande was orals
haar hande was orals
rustig het sy geslaap
hy het staroog gelê en wonder
is sy nou swanger
banger het hy geword
maande later sit hy huiloog
terwyl haar ma die koliekbaba troos
haar bokkie oë kyk vir my
jongman hormoon neem kennis
ons is maar nog net 16
Leave a Reply
Be the First to Comment!