3450…Daar is niks soos ware liefde
het ons vir mekaar gesê
terwyl die lied
in die agtergrond weerklink het
skoonoog oopoog
het ons gekoer
die wag, die afwagting
iets gaan gebeur
ons het toe mekaar belowe
om nooit die magic te breek nie
nou na 40 jaar glo ons nog
daar is niks soos ware liefde
niks so mooi
so skoon
so rein
Leave a Reply
Be the First to Comment!