3459…Saai die saad

3459…Saai die saad

langs die dorre lewenspad

die rookwalms warrel
die swart sand lugop

die hand van die vrysaaier
saai met liefde

sodat vroeg in die nuwe jaar
die kosmos vir 60 dae

vir ons swaai en waai
vir ons groet om

kompos vir volgende jaar
se kosmos te word

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz