3455…As jy maar nie

3455…As jy maar nie

in my oë gekyk het nie

dan sou jy nie vandag
kwaad gewees het nie

jou trane sou binne gebly het
maar nou is jy rooioog

oor ‘n loveloser
soos ek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz