3480…Die maan kruip weg agter die horison

3480…Die maan kruip weg agter die horison

die paartie wat sy
vanaand gesien het
laat haar bloos

vandag se jonges
het geen perke

hulle weet nie sy
is ‘n maanstraal nie

waar skerpoog
haar strale strooi
word maanstraal ‘n
sondelig

ek staan sekerlik
agter die vyeboom

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz