3492…Dag van die swart wolk

3492…Dag van die swart wolk

Die dag het bloulug begin
die son sterk oranje
op die horison

eerste rat
tweede rat
derde rat

die reuse trok glip
robot verby

my motor brand
verslae kyk ek toe

die swart wolk
dwarrel verby

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz