3493…Karkas karkas

3493…Karkas karkas

vasgevang is ons
vir ‘n leeftyd

jonk en mooi
word oud geplooi

maar meeste kere
sien ons die karkas

die mens binne
bly verskuil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz