3509…Wydsbeen staan sy

3509…Wydsbeen staan sy

die eerste drie tree
op die plank
huiwer jy nie

parmantig borsies huppel
trippel sy
by die end wys jy

parmantig is jy
borsies wys jy
die ou manne dorstig

wikkel gat stap jy terug
hulle wed 40 000

jy weet nie daarvan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz