3524…Waar die wind gebore word 3524…Waar die wind gebore word December 9, 2010 daar waar God sy asem uitblaas daar waar die ysbere woon waai Godswind oor die sneeuberge tot hier by ons waar ons bibber as God se asem ons longe vul is dit lekker om te lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!