3527…Ek het nog nie my lied klaar gesing nie

3527…Ek het nog nie my lied klaar gesing nie

ek sing van die wind
die reën wat pletter
teen die ruite

dringend om my
te vertel
van jou liefde
vir my

dringend om my
te vertel
dat die golwe jou
wil verswelg

dringend om my
te vertel
dat sy my stem
agter die groot golf hoor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz