Die pornografiese fotograaf

Die pornografiese fotograaf

Hy het pornografiese fotos
van die leeus geneem

en het toe die nag
in n boom deurgebring

maar toe hy fotos
van die bokke geneem het

was hy op die voorblad
van die huisgenoot gewees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz