Ek wil jou helikopter Ek wil jou helikopter January 7, 2011 Tot hoog bo vat waar jy die groot visse in die groen waters kan sien waar jy die prison eiland kan sien en daardie smart ervaar waar Clifton se strande die kaalgatter lok waar die groot platberg troon waar die kopter die pyp se rook warrel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!