Die lewe hang aan die sunste draad

Die lewe hang aan die sunste draad

God is daar
om hul te vang

die wolkmis daar bo
was my trane wange

die helikopter dip

ek die hemel
nie gemis nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz