Die laaste engel

Die laaste engel

het op 31 Desember 2010
haar tas gepak

en gesê
ek fokof nou

die mans wat ontrou is
sê ek is nie 'n engel nie

die jong ouens sê
hulle het nog nooit
'n engel gesien nie

die ou omies sê
my engel jy moet net wag

daar is baie ouens
wat 'n engel soek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz