Afrikaanse woorde muf vir Moonriver
Toe ek my tesourus van Afrikaans oopmaak
val daar n handvol gemufde woorde uit
blitsvinnig gryp ek hulle
voordat hul verlore gaan
gemufte woorde is soos ou rooiwyn
dit vat jou woordlangs
(Die nuwe Tesourus van Afrikaans is nou by CNA R340 Dit sal jou soveel meer woorde gee , meer gedigte , meer plesier )
Leave a Reply
Be the First to Comment!