Spoke

Spoke

ons spook al lankal
die werk sal
vandag klaar wees

die bachelors draai
soos spoke op die
krismispaartie rond

ons spook ons gatte af
maar kom nie klaar nie

hulle sê, dit spook daar
die meeste mense
is bang vir spoke

maar elkeen van ons
het ons eie spoke

my skoonma is
'n ou spook

sy bly in 'n spookhuis
ek is nie bang vir spoke nie

ek is self 'n
ou spook

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz