Veronica lag nie vanoggend

Veronica lag nie vanoggend

Die kinders om haar kwetter
maar sy is alleen stil

met haar skertjie
knip sy die rooi hartjie

in sewe stukkies hart

haar mamma het gisteraand
vreeslik gehuil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz