Die lappop en die fisioterapeut

Die lappop en die fisioterapeut

Nek gekruis
rug gebuig

arms gevleg
dubbel gevou

knieskyf skeef
neus gekneus

dit gebeur as n vierjarige laaitie
met n lappop speel
 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz