Jy het baie liefde in jou

Jy het baie liefde in jou

maar niemand het nog
die regte sleutel gehad

toe kom ek
en sluit jou slot oop

God het my
jou sleutel gegee

ek het net gebid

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz