Jy dra die verkeerde bril
jy kritiseer my altyd
ek kan nie kook nie
ek kan nie na die kinders kyk nie
ek lyk dan altyd vaal
ek kan nie na my gewig kyk nie
ek kan nie die huis skoon hou nie
ek kan nie vry nie
my bliksem
hoe verwag jy dat
ek die huis moet skoonmaak
lekker kos moet kook
modepop moet wees
model skraal wees
en nog elke dag moet vry
as ons reeds agt kinders het
Leave a Reply
Be the First to Comment!