Dankie vir die jare Dankie vir die jare January 18, 2011 Dankie vir al die jare wat jy opgeslurp het die kleuter kak gevat kindervrese gedeel tienersmart getroos waar is die dankie ons is nie meer een dis nou net 'n geween ek sê nog dankie al is dit te laat Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!