Met haar rooi pelsjas aan

Met haar rooi pelsjas aan

sy loop uit
op die plankvloer

met 'n rooi pelsjas aan
haar rug op ons gekeer

haar jas plof
op die vloer

haar inhibisies verloor
sy draai om

sy was kaalgat
die gehoor jil
die gehoor skreeu

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz