uit volle borsie
die kinderlied bly by my
ta ra boem de ry
my vaalhaar nooientjie
nee o nee
sy is nie bang nie
ta ra boem de ry
dis nie meer lank nie
dan is ek weer
aan jou sy
ek het nie besef
die betekenis
vandag is sy
nie meer aan my sy
ek huil en huil
Leave a Reply
Be the First to Comment!