Die vurige nagte Die vurige nagte January 19, 2011 Wat ons gedeel het die natsweet lywe het geblink in die maanlig jou hygasem vlak by my oor dit is verby gister het jy doodoog verby my geloop ek bestaan nie meer my hart sal leeg bly jou vuur is geblus Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!