Vlieg Vlieg Vlieg Vlieg January 20, 2011 dit was jou eerste vlug gewees die singende woer lemme skree op die beton lok jou roep jou nader jy stap die ruim in jou omdraai waai was jou laaste Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!