Iets om aan te peusel

Iets om aan te peusel

jy het gesê

jy hou nie van my nuwe das nie
jy hou nie van my nuwe aftershave nie
jy hou nie daarvan dat ek so laat werk nie

die nuwe girl in die kantoor sê
jy het 'n sexy das
jou aftershave ruik lekker
help my met filing na werk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz