My wintervrou My wintervrou January 26, 2011 Klein bondeltjie opgekrul garnaal vrou lê sy in die winterson ruggekeer bewend die lenteson kom loer sag ontvries word sy midsomer kaggelvuur sy oorverhit swig ek my wintervrou ek het jou lief Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!