Jy mors nie met woorde nie

Jy mors nie met woorde nie

Skryf suinig
sodat die woorde

wat jy gebruik
nie oorbodig word nie

ek het jou lief

is genoeg
om haar vir ewig
aan jou te bind

 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz