Ek wil jou daar sien

Ek wil jou daar sien

daar waar die spotlights skyn
daar waar die talents is
daar waar ek weet jy is beter

maar toe hulle jou roep
het jy versteen

maar die volgende een
wat ek sien
is nou my girl

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz