As jy 40 is dink jy …

As jy 40 is dink jy …

wow, jy het ge-arrive
die girls wag

vir die charming ou
seepbek, gladdebek
kan alles inpraat

maar as jy nog nie
ge-arrive het nie

maak jy 'n moerse mistake
na 40 kyk die girls

na jou kar
na jou huis
na jou beursie

hoeveel push-ups jy nog doen
kan laaste in die tou

 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz