My Ring ….Hy My Ring ….Hy February 3, 2011 is 'n simbool omsingel jou vinger 'n onbreekbare band dit laat jou veilig voel Jou Ring …Sy gly snoesig oor my vinger laat spasie vir okkupasie blink in die môrester as jy my vroeg wakkermaak jou ring is 'n sweet-lekker-ring Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!