Ek is ‘n kindjie klein

Ek is ‘n kindjie klein

Jesus maak my rein
gegiet in my siel
my ma het voorgesê

jare het ek geswerf
van loner tot minnares
van houvrou tot verpes

alleen sit ek nou
en sing …
ek is 'n kleintjie klein

en verlang
na my dierbare ma

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz