Model

Model

Jy model
is gekies

om vroupad te loop
voor gulsige, kritiese,
honger mensdom

jou lyfswaai
almal se mens

vir elke swaai
vir elke draai

gooi jy lewenslus
vlak voor ons

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz