More kan wag

More kan wag

ons in nou hier
deurmekaar

ons weet nie
hoe laat dit is

miskien sal die
son se strale
ons kaal lywe
wakkermaak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz