Die gautrein wurm witvenster verby

Die gautrein wurm witvenster verby

en vat mense weg
weg vanwaar hulle was

weg na waar hulle
nie wil wees nie

elke dag sien ek
witvenster wurm

wat die witwurm mense
wegvoer van waar hulle was

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz