Vlerke God

Vlerke God

gereed om op te styg
vlerke gespan

vir die vlug na vryheid
die vlerke flap verniet

haar voet is steeds vasgevang
in die modder

van ons sonde wereld

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz