Die versigtige kameelperd

Die versigtige kameelperd

kop omhoog kyk hy
oor die drie meter
bosveldbome

die jong takkies met
groen blare strek eindeloos

'n bakkende maaltyd
gereed op die bord

versigtig knibbel hy
tussen die dorings deur

hy is nie 'n mens nie
 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz