Dalk sien jy my raak

Dalk sien jy my raak

op die atletiekveld
het ek die hardste geskree

by die netbalveld
het ek getjeer

toe jy mej calvinia was
het ek foto's geneem

maar jy het my nie gesien
nou is jy alleen

ek staan voor jou deur
dalk sien jy my nou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz