‘n Oulap se rooi

‘n Oulap se rooi

maak mooi
maar onthou

moenie lipstiffie
aan jou wenkbroue sit nie

en blosser op jou
wimpers

en blinkers op
jou lippe

ten spyte bly jy
mooi op 7 vir my

'n oulap se rooi
maak mooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz