Die termiete Die termiete March 4, 2011 Dag en nag vreet hulle die houtraam nog stewig na 24 uur dik gevreet strompel hulle huistoe doel bereik die houtraam stort ineen die termiete vreet aan die volgende een Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!